Snyman slag Warriors

Lopies vloei op 1ste dag in Bloem

Johann de Jager
My wêreld


Skryf maar die naam Jacques Snyman neer. Dié aanvangskolwer van die Knights het gister met ’n haastige honderdtal voor middagete – die vinnigste nog in die reeks – op die eerste dag van die meerdagwedstryd teen die Warriors in Bloemfontein...

Read latest Beeld Print edition online.

Online newspapers at PressDisplay.