3 G4S-wagte vas ná roof wat insleper eis

Dennis Delport
My wêreld


Drie wagte van die veiligheidsmaatskappy G4S is in hegtenis geneem ná ’n transitorooftog aan die Wes-Rand waar die bestuurder van ’n insleepvoertuig doodgeskiet is. Shane Williams (40) van die First Help-insleepdiens het Vrydagoggend transitorowers...

Read latest Beeld Print edition online.

Online newspapers at PressDisplay.