Smith oefen weer voluit saam met Vrystaat

Johann de Jager
Sport


Die Vrystaat-Cheetahs kan gou weer op die knoppie van hul drieëvraat Rhyno Smith druk. Hy het gister weer voluit saam met die span begin oefen. Dié veelsydige heelagter was die voorste driedrukker in die afgelope Pro14-reeks, met tien drieë in 13...

Read latest Beeld online.

Online newspapers at PressDisplay.