‘Jare om alle korrupsie te ondersoek’

Nuus


Dit sal die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping “jare en jare en jare” neem om al die korrupsie in Suid-Afrika te ondersoek, het adjunkhoofregter Raymond Zondo gister gesê. Hy het gereageer op die aantyging van Yakhe Kwinana, voormalige...

Read latest Beeld online.

Online newspapers at PressDisplay.