Meer as vyf lede van Fidji-span toets positief

– Sportredaksie
Sport


Fidji se deelname aan die Nasiesbeker-rugbytoernooi is in onsekerheid gedompel ná ’n uitbreking van die koronavirus onder spanlede wat in Frankryk voorberei. Die nuwe reeks, wat beslis word tussen die ses spanne wat aan die Sesnasiesreeks deelneem,...

Read latest Beeld online.

Online newspapers at PressDisplay.